#DraaiPositief
Wat doen ons vandag? #1
ORIGAMI
Origami is die Japannese kuns van papiervou. Die woord is afgelei van Japannees ori "vou" en kami "papier". Gewoonlik word vierkantige velle papier gebruik, wat sonder hulpmiddels soos 'n skêr of kleefstof tot driedimensionele motiewe gevou word. Bekende tradisionele origamimotiewe sluit diere soos die kraanvoël en voorwerpe soos die helmhoed in.
Klik op die skakel en laai jou Origami Prejekte pdf af!
https://www.dievoortrekkersparys.co.za/wp-content/uploads/2020/03/PretMetOrigami.pdf
@AfrikanerBoer