Die onvermydelike breekpunt van Suid Afrika
Daar kan nie meer ontken word dat SA in 'n gevaarlike afwaardse koers beweeg het oor die laaste paar dekades nie en dat daar geen poging van die nasionale regering is om hierdie situasie om te swaai nie.
In hierdie video gesels ek oor die brandpunte wat oor die jare heen spanning opgebou het. Hier...